BID EN VAS

Deur : Skriba  /  March 20th, 2012

Hierdie twee sake loop saam en veral hier in die lydenstyd onthou ons dat die Here Jesus dit self gekoppel het.  Wil u nie in hierdie besluit om in toewyding aan Christus, u van een of ander saak vir ‘n tyd lank te onthou nie?  U sal self weet watter aspek in u lewe u in afwesigheid aan Jesus en aan gebed sal herinner – dit hoef nie met eetware te wees nie.  “Hy het vir hulle gesê:  “Hierdie soort goed kan met niks anders as met gebed uitgedrywe word nie.”  Markus 9:29

In die Nuus