BID VIR WELLINGTON

Deur : Skriba  /  September 7th, 2011

Daar word oor ‘n breë front gebid vir Wellington en sy mense.  Kom ons sluit by hulle aan en bid vir die polisie en ander beskermingsdienste, die opleidingsentrums, alle kerke wat die boodskap van Jesus verkondig, die nywerhede, die kinders van die dorp en almal wat op een of ander wyse barmhartigheidsdienste onderneem.  “Verder verseker Ek julle:  As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry.”  Matt 18:19

In die Nuus