BIDDAG VIR BEJAARDES

Deur : Skriba  /  October 2nd, 2011

Ek wil vra dat jy, behalwe om vir bejaardes in die algemeen en spesifiek by die naam te bid, ook iemand wat dalk vereensaam het besoek.  Kleinkinders gaan bederf julle oupas en oumas met ‘n kuier.  ” …………. moet my tog nie alleen laat nou dat my kragte ingegee het nie.”  Ps 71:9( b)

In die Nuus