BROENEI – UIT JERIGO MURE

Deur : Skriba  /  September 1st, 2011

Broenei het ‘n bevolking van 407 045 – Moslems 65% en Christene 11%.  Die Sultan is na bewering een van die wêreld se rykste koninklikes.  Bid vir bekerings in die groot koninklike familie, die Sultan het reeds tekens getoon van toenemende geestelike belangstelling.  Bid dat die soeke na geestelike waarhede onderdane sal lei na Jesus as Verlosser.  “Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien gebeur ……”  Jes 43:19

In die Nuus