BYBELGENOOTSKAP EN CLF

Deur : Skriba  /  May 22nd, 2012

Ons het ‘n versoek van die Bybelgenootskap om gedurende die week te focus op hulle werk en die verspreiding van die Bybel en ander geestelike lektuur.  Bid ook asb vir CLF wat die materiaal druk en versprei.  “Hoe lief het ek u wet!  Dit bly my elke oomblik by.  U gebooie gee my meer insig as wat my vyande het, en is altyd by my.”  Ps 119:97 & 98

In die Nuus