BYBELGENOOTSKAP

Deur : Skriba  /  March 18th, 2012

Dr Quintus Heine preek vanoggend by ons.  Kom ons bid vir die mense werksaam by die Bybelgenootskap en die kosbare werk wat hulle in die verspreiding van die geskrewe Woord doen.  Ons bid dat daar fondse sal wees om die Bybels bekostigbaar te maak vir almal wat soekend is na die waarheid.  “U woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.  U trou is van geslag tot geslag.”  Ps 119:89

In die Nuus