BYBELVERTALING

Deur : Skriba  /  October 7th, 2013

Die Jerigo Mure gebedsbeweging “ontdek” nog gereeld gemeen- skappe waar daar geen gedeelte van die Bybel in hul taal beskikbaar is nie.  Kom ons bid dat die Here taalkundiges sal inspireer om dié werk aan te pak en te voltooi.  “U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.”  Ps 119:105

In die Nuus