Christen Satelliet Televisie

Deur : Skriba  /  March 30th, 2015

Ons bid “Here, ons loof U vir die tegnologie van satelliet televisie wat die SAT 7 bediening in staat stel om miljoene in die Midde-Ooste en Noord-Afrika met u Woord te bereik”. Een van die kykers vra “Bid asb vir vrede in my tuisdorp, Mosul en dat ek sal kan terugkeer na my huis. Bid asb vir Irak, ons verskeurde land”.

“Ek maak jou ’n lig vir die nasies sodat die redding wat Ek bewerk, die uithoeke van die aarde sal bereik” Jes. 49:6

 

In die Nuus