CRECHES/DAGSORG/SPEELSKOOLTJIES

Deur : Skriba  /  February 20th, 2012

Ons het met die “Prayerwalk”  net weer onder die indruk gekom watter belangrike rol hierdie voorbereidingskole in die lewe van jong kinders speel.  Bid dat hulle hier die suiwer boodskap van Jesus Christus sal hoor en tot geloof in Hom sal kom.  Bid vir elke helper/leerkrag by dié sentrums.  “Die mense het kindertjies na Hom toe gebring …… ”  Joh 19:13

In die Nuus