DANK DIE HERE

Deur : Skriba  /  April 23rd, 2012

Somtyds wil ons niks vra nie, ons wil maar net aan Sy voete sit en dankie sê veral nou na die Paasgebeure.  Stel u daarop in om in Markus 16 en Handelinge 1 te lees van Jesus wat opgestaan en aan verskillende mense verskyn het.  Dank Hom vir die Heilige Gees wat in sy kinders woon en vir wat u mag beleef.  Lees ook in die Liedboek lied 519 – “Wees stil en weet ….. “

In die Nuus