DANKSEGGING Ná DIE NAGMAAL
Deur : Skriba / June 22nd, 2013
Uit Ps 111: “Here, U sorg dat u dade nie vergeet word nie, genadig en barmhartig is U, Here God. U voed dié wat U dien en hou u verbond in stand. Met my hele hart wil ek U loof!!”