DEUROFFER SILWERKRUIN

Deur : Skriba  /  November 13th, 2011

Gee, besoek iemand, bid vir ……. vandag word jy versoek om ‘n bydrae te maak en te bid – inwoners van Silwerkruin vereensaam, wil u nie ook ‘n besoekie oorweeg nie?  “Vra na die bevindings van die voorgeslagte, rig jou na die insig van die voorvaders (ouer mense)“.  Job 8:8

In die Nuus