Die Bybelloses

Deur : Skriba  /  October 14th, 2015

‘n Bybellose mensegroep is ‘n taalgroep wat ‘n behoefte aan ‘n Bybelvertaling het.  Dit beteken ook dat daar geen Skrif en geen aktiewe vertalingsprojek in die taal aan die gang is nie.  Bybelvertalers glo dat Bybelvertaling begin wanneer iemand begin bid.  Hier sien voor -bidders telkens hoe die Here gebede beantwoord.  Bid vir vertalers dat:  “Die Gees van die Here op hom sal rus, die Gees wat wysheid en insig gee, die Gees wat raad en sterkte gee, die Gees wat kennis verleen en eerbied vir die Here”.  Jes 11:2

In die Nuus