DIE EREDIENS
Deur : Skriba / September 24th, 2012
Die Psalmdigter van Ps 50 was onder die indruk van die grootheid van God en begin sy loflied in verwondering. Kom sê vir God wat u van die erediens verwag en dié God wat ons aanbid, sal u dit gee as u gelowig bid. “Hier in u tempel oordink ons u trou, O God.” Ps 48:10