DIE EVANGELIE IN DIE WERKPLEK

Deur : Skriba  /  April 10th, 2013

Mense word elke dag in die versoeking gestel om aan te sluit by skemas wat beloftes maak van vinnige winste en baie rente.  Bid vir werkgewers om oop en eerlik te wees, dat geen omkopery sal plaasvind of geduld word nie en dat beide werkgewers en werknemers met integriteit sal optree.  “Die opregtheid van eerlike mense bepaal hul koers.”  Spr 11:3  “Wie opreg lewe, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind.” 

Spr 10:9

In die Nuus