DIE KERK VAN CHRISTUS

Deur : Skriba  /  May 29th, 2012

(Jesus het gesê) “Wanneer Hy (die Heilige Gees) kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel.”  Joh 16:8.

Bid vir:

  • ‘n Goddelike salwing op onderwysing en prediking sodat die harte van ongelowiges, van sondaars met verharde harte en ook teruggevalle Christene, aangeraak sal word en hulle hulle sal bekeer.
  • Die wêreld om God se goedertierenheid te ervaar deur ‘n kerk wat onvoorwaardelik lief het, sonder oordeel, kritiek en verwaandheid.
  • Christene om hulleself te verloën, te onderwerp aan die leiding van die Heilige Gees en aan die stem van die Heilige Gees gehoorsaam te wees.

In die Nuus