Die kerk

Deur : Skriba  /  February 18th, 2015

Tree in by die Here vir Sy kerk sodat Hy self besluite en aksies sal rig en lei, en dat ons as gelowiges, wat in wese die kerk is, Sy wil sal hoor, verstaan en volg.

In die Nuus