Die tong

Deur : Skriba  /  March 5th, 2014

Ons gebruik die tong tegelyk om God te loof en om ons naaste te veroordeel en te verdoem. Bid dat ons suksesvol sal waak teen die versoeking om ons medemense enigsins te benadeel – al is dit net met woorde

In die Nuus