Dinsdag – 2 Febuarie 2016
Deur : Skriba / February 2nd, 2016
Hartseer: Ons dink vandag aan hulle wat ernstig siek is in ons gemeente en dorp. Aan hulle wat “n geliefde afgestaan het aan die dood. Mag hulle droefheid in vreugde verander, sodat hul geen kommer meer sal hê nie. Jes 31:13