Dinsdag, 26 Jan.:
Deur : Skriba / January 26th, 2016
…..vir die voldoening aan ons daaglikse behoeftes soos kos & klere, ‘n dak oor ons kop en ‘n bed om in te slaap – ons is bevoorreg bo só baie mense wat hulle lewe lank in haglike omstandighede moet leef.