Dinsdag: Matrieks

Deur : Skriba  /  October 19th, 2015

Soos gewoonlik gaan ons vir die volgende weke elke Dinsdag ons gebedstyd wy om vir die matrieks te bid.  Vandag vra ons die Here om aangename studie-omstandighede te skep en ’n ywerige gees by elke leerder vir die hele voorbereidingstyd.  “My dienaar sal voorspoedig wees.  Hy sal hoog in aansien wees, hy sal baie eer ontvang.”  Jes. 52:13

In die Nuus