Dinsdag: Misdaadsindikate.

Deur : Skriba  /  August 24th, 2015

Dra elkeen op in gebed wat deel is van ’n misdaadsindikaat wat in Suid-Afrika, nasionaal of internasionaal bedrywig is. Vra dat hulle ’n persoonlike ontmoeting met die Here Jesus sal hê, hulle lewens aan Hom sal oorgee en hulle betrokkenheid by sulke aktiwiteite sal staak in gehoorsaamheid aan die Heilige Gees. “Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie…….” Ps 1:1

In die Nuus