Dinsdag: Pray4Libia

Deur : Skriba  /  September 29th, 2015

Die IS-slagtings in Libië skok die wêreld, maar Libiërs is bang en skaam oor wat in hul land gebeur.  Hulle soek vrede, maar vind dit nie in die verhaal van Abraham wat intens voorgelees en bestudeer word nie.  Bid vir Libië die vrede van die Here toe en vra dat Hy na die week van die pelgrimstog na Mekka,  Homself in drome en visioene aan die soekende volk sal openbaar.  Joh 1:29 “Die volgende dag sien Johannes vir Jesus na hom toe kom en hy sê toe ‘daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem”.

In die Nuus