SIEK MENSE

Deur : Skriba  /  January 24th, 2012

In die Gemeentebulletin verskyn daar ‘n gebedslys met name vir wie u kan bid.  Dikwels word daar tydens die erediens name bygevoeg.  Benewens dit is daar mense met een of ander ongesteldheid wie se name nie daar verskyn nie.  “As daar iemand is wat siek is ………  moet vir hom bid.”  Jak 5:14

In die Nuus