Donderdag – 4 Februarie 2016
Deur : Skriba / February 4th, 2016
Krag (2 Kor 4:7)” Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie”. Kom ons lees verder in 2 Kor. 12:9. Dan loof en prys ons vir die Here vir die krag wat hy ons elke dag gee.