“MIRIAM” EN NOORD-AFRIKA

Deur : Skriba  /  January 26th, 2012

Die lewe noord van die ewenaar is nie maklik vir Christene nie.  Ons lees meer en meer van vervolging en veral die wreedhede van militante Moslems.  U word versoek om gereeld (nie net vandag nie) vir Christene wat vervolg word te bid.  Groot getalle leef vir jare in haglike omstandighede in vlugtelingskampe en staar hongersnood en die dood daagliks in die oë.  “Ek is die weg en die waarheid en die lewe.  Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.” Joh 14:6

In die Nuus