Donderdag: Moslems.

Deur : Skriba  /  August 26th, 2015

Van Moslems kan gesê word “ …… hulle oë is toe, daar is ’n doek oor hulle koppe. (Jes 29:10) en in 2 Kor 4:3 -5 “Hulle is die ongelowiges wie se verstand deur die god van hierdie wereld verblind is, sodat hulle die lig van die evangelie nie kan sien nie”. Kom ons bid dat die Here hierdie doek sal wegneem, hulle verstand sal open sodat hulle die lig van die evangelie kan sien!

In die Nuus