DOOP
Deur : Skriba / December 2nd, 2012
God sluit mense in sy verbond in – wat ‘n wonderlike gedagte. Kom ons luister aandagtig na die doopformulier en kom onder die indruk van God se liefde en genade vir mense. Gen 15:18 “Op daardie dag het die Here ‘n verbond met Abraham gesluit ……”
Gen 17 “Ek sal my verbond met jou sluit ……….”