DORS NA GOD
Deur : Skriba / January 15th, 2012
Kom ons begin ons reeks bulletins met die gebed dat die Here in ons binneste ‘n dors sal skep na Hom, die Almagtige, enigste ware God. “Ek soek na U, o God, ek dors na U, ek smag na U soos in ‘n dorre en droë land, ‘n land sonder water.” Ps 63:2