DRIES EN MARLEE
Deur : Skriba / November 20th, 2014
Wanneer u hier lees het Dries reeds die nekoperasie gehad en is hy besig om aan te sterk. Marlee was in ’n ernstige ongeluk, maar deur genade nie beseer nie. Bid vir die baie moeilike situasie waarin die helefamlie en bediening hul bevind. Vra vir beskerming, genesing en die middele om die vervoerprobleme te oorkom.