DRIES: NEKOPERASIE

Deur : Skriba  /  November 6th, 2014

Dries Volschenk van Madagaskar is hier vir ‘n ernstige nekoperasie.  Bid dat die Here vir hom volkome herstel sal gee sodat hy weer spoedig die kosbare werk in Madagaskar kan hervat.  Bid asb vir sukses met die talle kinderklubs wat hulle bedien.  Treffend Sondag toe ons hom en Ryk kon toesing:  “Laat Heer U seën op hul daal!”

In die Nuus