EKSAMENS!

Deur : Skriba  /  November 24th, 2014

Byna verby, maar ons bid steeds vir die wat nog besig is (iemand sê dis ’n riller van ’n week die!).  Bid asb vir volharding, nuwe energie en helder denke terwyl ons jongmense rekenskap gee van die jaar se werk.  Niemand wat sy verwagting in U stel, sal beskaam word nie” . Ps. 25 : 3

In die Nuus