EKSAMENS!

Deur : Skriba  /  November 17th, 2014

Nou is alle studente omtrent besig met eksamens en ek kan my voorstel die spanning (angstigheid of  stres?) loop hoog.  Kom ons bid vir ons jongmense waar hul besig is met voorbereiding.  Bid asb  vir aangename studie omstandighede en toegewydheid aan die taak.  

Spr 16:16  “Probeer liewer wysheid bekom as goud, liewer insig as silwer” 

In die Nuus