ELSA

Deur : Skriba  /  April 15th, 2013

Ons bid vir haar in die onvergenoeglike omstandighede rustigheid en vrede toe en dat die Here haar krag sal gee om te bly hoop.  “ …… wat die regverdige begeer, gee God hom”  Spr 10:24.  Kom ons bid ook vir die land waarin sy gevange gehou word, vra God om die bedieningsnetwerk vir die verkondiging van die evangelie in stand te hou.

In die Nuus