ELSA

Deur : Skriba  /  April 29th, 2013

Ons is so bly dat Elsa veilig aangekom het! Ons bid: “Here, ons weet dat sy deur diep waters gegaan het, ons weet dat sy vir ‘n lang tyd elke dag in groot onsekerheid gelewe het, ons weet dat dit haar geestelik afgetakel het te midde van die hartseer dat sy nie met haar werk kan voortgaan nie. Here, ons bid dat U haar sal versorg, haar weer heel sal maak en op die regte tyd weer tot eer van u Naam sal aanwend. “Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou ….” Ps 37:7

In die Nuus