ELSA

Deur : Skriba  /  May 13th, 2013

Kom ons vra die Here om die verlies wat sy ervaar omdat haar skootrekenaar, selfoon en ander met kosbare data vir haar, nog nie ontvang is nie, op sy manier te herstel.  Ons bid ook dat Hy in haar geestelike en fisiese behoeftes sal voorsien.  “Sing tot eer van die Here, want Hy het groot dinge gedoen, maak dit aan die hele wêreld bekend.”  Jes 12:5

In die Nuus