ELSA

Deur : Skriba  /  March 11th, 2013

Kom ons bid dat Elsa spoedig herstel sal word in die posisie wat sy was en dat sy weer Engels kan doseer aan haar studente.  Vra die Here om die owerhede tot die insig te bring dat sy daar is om goed te doen aan die mense.  Bid ook vir Carina die krag van die Heilige Gees toe.  “Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is.  Ek maak die moedelose weer vol moed.”  Jer 33:25

In die Nuus