ENKELOUERS

Deur : Skriba  /  October 10th, 2012

Die verantwoordelikheid van ‘n enkelouer is net soveel groter as vir ‘n volledige gesin.  Kom ons bid vir alle huishoudings waar ‘n enkelouer kinders moet begelei.  Bid ook dat die Here alle kinders in sulke huishoudings sal seen met insig en begrip vir wat reg en verkeerd is.  “Wie die Here dien, het daarin ‘n veilige toevlug, en ook sy kinders vir daar skuiling.”  Spr 14:27

In die Nuus