ENKELOUERS

Deur : Skriba  /  October 5th, 2011

Daar is verskeie redes waarom enkelouers hul kinders moet opvoed.  Kom ons bid dat die Here hulle hierin sal bystaan en toerus sodat kinders gelukkig sal wees en in waarheid opgevoed sal word.  Bid dat die Here in elke behoefte sal voorsien.  “Moenie my woorde vergeet en daarvan afwyk nie; maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy liefhet, sal dit jou veilig bewaar.”  Spr 4:5&6

In die Nuus