EVANGELIE IN AFRIKA

Deur : Skriba  /  June 6th, 2013

Een van die Wycliffe Bybel vertaalvennote het ‘n handleiding geskryf wat vertaling in Afrika vinniger en meer doeltreffend sal maak.  Nou kan talle in Afrika gouer die Bybel  in hul eie taal lees.  Prys die Here vir hierdie deurbraak en bid dat die groei van Islam in Afrika gestuit sal word.  Vervolging van Christene in Islam beheerde lande in Afrika word al erger.  “Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hul hele hart op Hom vertrou.”  2 Kor 16:9

In die Nuus