FAS EN WELLINGTON.

Deur : Skriba  /  September 17th, 2014

Elke jaar is daar rondom 9 Sept ‘n banier oor Kerkstraat wat elkeen wat dié straat gebruik aan die verskriklike uitwerking wat alkohol gebruik tydens swangerskap vir ‘n lewe lank het. Kom ons bid vir sukses op die werk en dat swanger vroue op waarskuwings ag sal slaan. Bid dat die Heilige Gees die bekeringswerk sal doen. “Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu op soek na iemand om te verslind.” 1 Pet 5:8

In die Nuus