FINANSIëLE NOOD

Deur : Skriba  /  April 9th, 2014

Talle mense bevind hulself in finansiële nood vir uiteenlopende redes.  Kom ons bid dat die Here vir elke geval op sy manier sal voorsien tot die eer van sy Naam.  Bid ook dat gelowiges vir mekaar sal sorg omdat alles wat ons het in elk geval aan die Here behoort.  “Die met baie, het nie te veel gehad nie, en dié met ‘n bietjie, nie te min nie.”  2 Kor 8:15

In die Nuus