FINANSIES: SENDELINGE

Deur : Skriba  /  February 13th, 2014

Baie sendelinge finansier hul verpligtinge  uit VSA $.  Wanneer die Suid-Afrikaanse geldeenheid verswak soos nou, sukkel hulle.  Vra die Here dat Hy nuwe bronne van finansiering sal oopmaak waaruit sendelinge finansiële voordeel sal trek.  Vra die Here ook watter rol Hy vir u hierin toegedeel het.  “As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan.  Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie.”  2 Kor 8:12

 

In die Nuus