G VOUCHER PROJEK

Deur : Skriba  /  April 14th, 2014

Die projek loop reeds geruime tyd en talle etes is aan hawe- loses voorsien.  Terwyl ons bid vir die nodige fondse, voldoende helpers en bedienaars van die Woord kan ons ook vra dat die projek na ‘n volgende vlak beweeg.  Ons bid dat mense tot bekering kom, dat die pogings ‘n verskil aan hulle lewenskwalitiet sal maak en dat die Here as Voorsiener die eer sal ontvang.  Jona 2:9 “Hulp kom net van die Here af.”

In die Nuus