G-VOUCHER PROJEK

Deur : Skriba  /  June 11th, 2014

Die haweloses kry bitter koud en kom gretig vir die sop en broodjie.  Mense dra goed by en daar is voldoende helpers (Theuns Botha kry hulle aan die sing , maar o wee!!).  Bid dat die mense ‘n honger vir die Woord van die Here sal ontwikkel en dat hulle tot geloof in Jesus sal kom.  “Hy antwoord:  Daar staan geskrywe:  ‘n Mens leef nie net van brood nie, maar van elke woord wat uit die mond van God kom.”  Matt 4:4

In die Nuus