GEBEDE
Deur : Skriba / June 23rd, 2012
Dank en loof Hom die Verhoorder van gebede soos Hyself in Jes 49:8 sê: “Op ‘n tyd wat Ek goeddink, sal Ek jou gebede verhoor.” Vra vir geduld en vertroue dat dié belofte in u lewe, in u gesin, in die Kerk van Christus waar sal word.