GEBEDSBEDIENING IN DIE GEMEENTE
Deur : Skriba / February 4th, 2013
Ons het ‘n hele paar gebedsgroepe in die gemeente. Kom ons dank die Here daarvoor en dat Hy Hom sal openbaar in die verhoring van ons gebede. Vra ook van die Here om deur die Heilige Gees ‘n gebedsontwaking in ons gemeente te gee sodat ons in gebed en vas Hom in toewyding kan dien. “Volhard in die gebed. Wees daarby waaksaam en dankbaar, bid …… Kol 4:2