GEBEDSBULLETIN

Deur : Skriba  /  February 29th, 2016

Maandag: Munisipale verkiesings: Bid ernstig dat elke leuen, vorm van korrupsie, verskuilde agenda en wangebruik van geld en outoriteit openbaar sal word voordat die verkiesing plaasvind. Verklaar dat net Jesus die weg, die waarheid en die lewe is. Joh.14:6

In die Nuus