GEBEDSBULLETIN
Deur : Skriba / April 9th, 2016
Saterdag: Lofprysing: “Groot en wonderlik is u dade, Here God, Almagtige. Reg en betroubaar is u optrede, Koning van die nasies. Wie sal U nie vrees nie, Here, en u Naam nie verheerlik nie? U alleen is heilig!” Openb 15:3