Gebedsbulletin 21 – 27 Febr’16

Deur : Skriba  /  February 21st, 2016

Gebedsbulletin 21 Febr’16

 

“Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die  aarde geskied, net soos in die hemel.” Matt. 6:9 + 10.

 

Sondag: Verootmoediging. “Belowe Ek nie goeie dinge vir die wat opreg lewe nie?” Miga 2:7. Ja, Here, U gee meer as wat ons verdien selfs nog voor ons opreg lewe. Daar is nie nog ’n God soos ons God nie!

In die Nuus